Wassily Kandinsky

Wassily Kandinsky

Wassily Kandinsky, ca. 1913
Geboortenaam Wassily Wassilyevich Kandinsky
Gebore (1866-12-16)16 Desember 1866
Moskou), Russiese Ryk
Sterf 13 Desember 1944 (op 77)
Neuilly-sur-Seine, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Russiese Ryk Rusland
Vlag van Frankryk Frankryk
Veld Skilderkuns
Opleiding Akademie van Beeldende Kunste, München
Beweging Ekspressionisme; abstrakte kuns
Werke On White II, Der Blaue Reiter

Wassily Wassilyevich Kandinsky (/kænˈdɪnski/; Russies: Васи́лий Васи́льевич Канди́нский, Vasiliy Vasil’yevich Kandinskiy, uitgespreek [vaˈsʲilʲɪj kɐnˈdʲinskʲɪj]; 4 Desember (O. S. 22 November) 1866 – 13 Desember 1944) was 'n Russiese skilder en kunsteoretikus. Hy het een van die eerste suiwer abstrakte werke geskilder.[1]

  1. First Abstract artist and its not Kandinsky The Tate

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search